<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Wat Kersfees beteken vir die jongspan

 

Kgoka Kekana in Graad 4 se kostelike uitbeelding van Jesus se geboorte.

Galleries : 25 Nov 2016 762 Viewed By Martie Le Grange 0

Oor ’n maand vier Christene wêreldwyd Kersfees. Noordelike Nuus het gaan inloer by die jongspan van Tjommies Kleuterskool en Naskool om te hoor waaroor Kersfees vir hulle gaan. Ons plaas dit in hul eie woorde (en spelling):

Shenise Williams (10): “Kersfees gaan oor Jesus se geboorte. Jesus was gebore die 25ste Desember dis waarom ons Kersfees vuur. Ons almal is lief vir God ons weet dat Hy sal terugkom op die wolke weer eendag. Al waaroor kerswees gaan is kersfader, koekies, persente, kersmoeder, melk, familie, GOD! Ons vuur Ou kersaand op die 24ste.”

Ofentse Morema (11): “What Christmas means to me. Presents, koekies and milk, Santa (Father Christmas), Christmas tree but the most important thing what christmas realy mean is Jesus. Jesus was born on Christmas. The angels were dancing in the skei because the King was born. We pray sing at church because the lord was born and a other day the lord has made.”

Eudré Gowné (11): “Kersfees gaan vir my om Juses se geboorte te fier en famiele en friende buimekaar te bring.”

Manoko (Graad 3): “Kerfees is die dag wanner Jesus gebore is en die dag wat ek my familie sien. Die dag is vir my baie special dis wanneer almal van my familie bymekaarkom. Ons braai ons swem ons deel vir mekaar geskenke uit en my ma kook die lekkerste kos en dan nadat ons kla geeet het speel ek en my sussie en my niggie en my nefies byte en dit is wat Kersfees vir my beteken.

Kgoka Kekana (Graad 4): “Ek praat oor Kersfees! Wat is Kersfees oor. Dit is op die 25 Desember! Hy was gebore in Betlehem. Wat ek van Jesus hou is, hy help ons hy het ons lief en hy vertrou ons. Oor Here Jesus, daar was nie ’n bed nie maar dit was droog in die strooi. Best day that he made is SUNDAY and SATURDAY. Jesus gaan baie belangrik wees, dis is waar.”

Katlego (Graad2): “Kersfees is vir my baie special want dit gaan vir my oor soofeel baie goed dis wanneer ek my hele familie sien almal wat ek lank trug gesien het my ouma my oupa my tannies my ooms my nefies en my niggies. Ons keier lekker braai lekker en eet ook sommer baie lekker en dis wat Kersfees vir my beteken.

Jolene (Graad 3): “Ek hou van kersfees. En my ma en pa en susies is by my. En ek wil ’n cadii hê.

Lefa Rammutla (Graad 3):  “Christmas is a very special thing. It means that its the only day to play with your family. In the evening you mom, aunts, gradma’s are busy cooking and chatting in the kitchen. Your dad, uncle and grandpa’s are in the sitting room watching soccer matches and me and my friends, nephew and cousin’s are playing video games in my room while my sisters, niece and cousin are looking for dresses and when its finaly night my dad, uncle, grandpa’s and my friends go night swimming then we eat and when its finaly late boys go shooting fireworks. That is what Christmas means to me.” 

 

 

 
 

Die jongspan van Tjommies Kleuterskool en Naskool is trots oor hulle briefies aan Noordelike Nuus wat verduidelikwat Kersfees vir hulle beteken.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube