<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bederf vir Kersfees

 

MOKOPANE – ’n Barmhartige samaritaan, Meat City en die Vryheidsfront Plus het 40 bejaarde huisgesinne by Herfsland woonstelle verlede week bederf met ’n pakkie wors en maalvleis.

Galleries : 08 Dec 2016 2987 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – ’n Barmhartige samaritaan, Meat City en die Vryheidsfront Plus het 40 bejaarde huisgesinne by Herfsland woonstelle verlede week bederf met ’n pakkie wors en maalvleis. Marcelle Maritz, provinsiale leier van die VF Plus, het haar dank uitgespreek teenoor Diekie Muller vir die skenking van ’n Blouwildebees. Verder is Waltie en Walter Van der Walt ook bedank vir hulle bydrae om die vleis te bewerk wat in pakkies opgemaak is vir die bejaardes.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube