<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

POS BESKIKBAAR: ASSISTENT VERPLEEGKUNDIGE

 
Lifestyle/Leefstyl : 02 Aug 2018 345 Viewed By Press Release 0

Aansoeke word afgewag van persone wat gekwalifiseerd is as Assistent Verpleegkundige. Residentia Waterberg se fokus is op versorging van ouer persone op ʼn 24 uur grondslag  asook tuisversorging.  

Diensaanvaarding:   So spoedig moontlik

Voertaal                    Verkieslik Afrikaans

42 uur werksweek met rotasie van dag en nagskofte

Volhoubare salaris, dertiende tjek, pensioenfonds en mediese fonds beskikbaar

 

Sluitingsdatum vir aansoeke : 13 Augustus 2018 om 12:00

Onderhoude : Ons sal u in kennis stel

Onthou asb : Afskrif van ID dokument en SAVR kwitansie

 

Vir navrae: Tel (014) 717 1370 gedurende kantoorure of andries@residentia.co.za

 

DIE  BEHEERRAAD  BEHOU HOM DIE REG VOOR OM GEEN AANSTELLINGS TE MAAK NIE.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube