<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

POS BESKIKBAAR - Algemene bestuurder: Produksie

 
Lifestyle/Leefstyl : 09 Oct 2018 2219 Viewed 0

 

Vakature
Algemene Bestuurder: Produksie
Plaas Moosrivier : Groblersdal Area (Limpopo)


Minimum Kwalifikasie

B.Com/BSC Landbou Ekonomie
5 Jaar Senior-Bestuur ervaring in Mega-Landbou Besigheid
Ervaring in bestuur van permanente gewasse (verkieslik sitrus).

Daaglikse Aktiwiteite: 
Oorhoofse bestuur van alle produksie aktiwiteite op1500ha Sitrus plaas.
Sleutel Prestasie Indikator: Uitvoer kartonne/hektaar.
Optimering van werk vloei (Bestuur Struktuur)
Effektiwiteit Optimering & Produktiwiteit verbetering.
Inset-koste bestuur (Rand/hektaar).
Beleid opdatering en toepassing.
Personeel ontwikkeling (Prestasie Bestuur)
Veiligheid en Gesondheid (Boorde en Store; 16.2 Verantwoordelikheid).
Produksie Begroting
Mannekrag koördinasie (Snoei, Pluk en Oortyd).

Sleutel eienskappe:
Bestuursvermoë teen skaal.
Operasioneel georiënteerd.
Prakties (Pragmaties in konteks van probleme).
Finansieel georiënteerd
Pro-aktief
Inisieerder
Goeie kommunikeerder
Deeglik
Georganiseerd

Indien ons nog nie met u kontak gemaak het teen 9 November 2018 nie, kan u aansoek as onsuksesvol beskou word.
Stuur CV na: micheled@moosrivier.co.za
Sluitingsdatum: Voorkeur sal gegee word aan aansoekers van die aangewese groep. 26 Oktober 2018

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube