<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Pos beskikbaar - Boord Bestuurder

 
Lifestyle/Leefstyl : 09 Oct 2018 2321 Viewed 0

Indien ons nog nie met u kontak gemaak het teen 9 November 2018 nie, kan u aansoek as onsuksesvol beskou word.

Minimum Kwalifikasie
Verkieslik ‘n Tersiêre Landbou Kwalifikasie.
Minimum 3 jaar ondervinding van Sitrus Boord Praktyke.

Daaglikse Aktiwiteite
Beplanning, organisering, leiding en beheer van boord span.
Kontrole oor alle tegniese aksies (Bespuiting, Bemesting, Besproeiing, Oes-manipulasie ens.).
Bestuur en hantering van arbeid (opleiding, dissipline, prestasie-meting).
Toepassing van veiligheids- en akkreditasie standaarde.
Inisiatiewe vir produktiwiteit verhoging. 
Sleutel prestasie indikator: Uitvoer kartonne per hektaar (opbrengs).
Sleutel Eienskappe/Vaardighede
Basiese Sitrus-tegniese kennis (Tuinbou, Entomologie, Plant-siektebeheer, Water-skedulering
en Oes-manipulasie)
Rekenaarvaardig
Goeie Bestuursvaardighede (BOLB/POLC)
Metodies
Proses gedrewe
Goeie Mense Verhoudinge
Vermoë om te prioritiseer
Self Motiveerder
Spanspeler

Stuur CV na:
micheled@moosrivier.co.za
Sluitingsdatum: Voorkeur sal gegee word aan aansoekers van die aangewese groep. 26 Oktober 2018

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube