<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Vakature: Geregistreerde Verpleegkundige

 
Lifestyle/Leefstyl : 12 Nov 2019 4459 Viewed By Helena Raats 0

Ons Tuis (NPC):  Piet Potgieter Ouetehuis

Vakature:  Geregistreerde Verpleegkundige

Vaardighede:

  • Die vermoë om ‘n klein span Staff verpleegkundiges, ingeskrewe verpleeg assistente en versorgers te lei
  • In staat om uitstende verpleegsorg te lewer in ‘n versorgings fasiliteit.

(Implementeer en bestuur individuele planne vir verpleegsorg) wat waarde toevoeg tot elke individuele inwoner

  • Goeie interpersoonlike en kommunikasievaardighede – in staat om in Engels en Afrikaans te kommunikeer en ‘n vertrouensverhouding met alle belanghebbendes te bou. 

( Gesin, inwoners en personeel)

  • ‘n Goeie kennis van professionele verpleegpraktyke en prosedures en die vermoë om binne die geregistreerde verpleegkundige omgewing te werk
  • Basiese administrasievaardighede – rekenaarvaardigheid sterk aanbeveling
  • Uitstekende probleemoplossingsvaardighede
  • Die vermoë om binne ‘n span te werk
  • Emosioneel volwasse

Verantwoordelikhede:

  • Verpleegsorg in omgewing van verswaktesorg omgewing. (Implementeer en Bestuur individuele planne vir verpleegsorg) wat waarde toevoeg tot elke individuele inwoner.

Ervaring:

  • 5 jaar ervaring as ‘n geregistreerde verpleegster
  • Ervaring in geriatriese sorg, insluitend alle aspekte van verswaktesorg, sal as sterk aanbeveling dien

Kwalifikasie

  • Diploma of graad in algemene en psigiatriese verpleegkunde
  • Diploma in Geriatriese verpleegkunde, beroep gesondheidsorg en primêre gesondheidsorg sal as sterk aanbeveling dien
  • Registrasie by Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging as ‘n geregistreerde verpleegkundige


Markverwante salaris met voordele
Stuur jou CV:  Mariana van Tonder
E-pos:  marianavt@otmt.org
Sluitingsdatum:  28 Oktober 2019

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube