<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Pippie konsert - reuse sukses!

 
Bobby en sy 'band' sing Adele se "Rolling in the Deep"
News : 20 Feb 2012 981 Viewed 0
 

 

 
 

Karlien van Jaarsveld het die skare se harte gesteel met haar weergawe van Adele se 'Someone like you', Laurika Rauch se 'Kyk hoe glinster die maan" en natuurlik haar eie treffers soos "Jakkals trou met wolf se vrou" en "Niks beter as liefde nie."
Bobby van Jaarsveld en Arno Jordaan handig 'n beertjie en oulike donkie oor aan klein Mikayla Robbertse wat Desember deur 'n Mozambiekse spoegkobra gepik is. Sy sterk tans by die huis aan.
Bobby loof die Here en hy het die konsertgangers telkens herinner dat die aand oor klein Isabella Kruger gaan en dat dit nie sommer 'n gewone konsert was nie.
Bobby is ook 'n talentvolle musikant.
Bobby van Jaarsveld.
Bobby van Jaarsveld by die konsert ten bate van Isabella Kruger.
Karlien van Jaarsveld sing Justin Bieber se "Baby"
Karline van Jaarsveld.
Karlien van Jaarsveld.
Corne du Plessis wys waarom hy 'n voorslag-afslaer is!
Arno Jordaan het die dames na hul asems laat snak met sy liedjie "Sjoe!"
Arno Jordaan.
Karen Ferreira het die konsert geopen en die jonges sommer vinnig op hul voete gehad. Selfone en kameras het bly flits.
Noordelike Nuus se Dolla langs Derick Hougaard wat gehelp het met die veiling van die Blou Bul trui. R6 500.00 is ingesamel met die item.
Karen Ferreira in aksie.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube