<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Khukokais kap dit flou!

 
Mogol Shukokai Karate klub se karateka’s
News : 03 Aug 2012 157 Viewed By Valerie Cilliers 0

Die Mogol Shukokai Karate klub se karateka’s het Saterdag 28 Julie aan die Limpopo Kampioenskappe in Polokwane deelgeneem.
Steven Verwey kry goud vir Kumite en goud vir Kata, Liza Janse van Vuuren kry silwer vir Kumite, Luan Mahoney kry silwer vir Kumite, Pietie Vogel kry silwer vir Kata, Libonile Bell kry brons vir Kumite en Mervin Gous kry Brons vir Kumite en brons vir Kata. Die klub wil ook graag Exxarro bedank vir dir reel an vervoer wat dit moontlik gemaak het vir die kinders om die kampioenskappe by te woon.
Karate klasse word op Dinsdae en Donderdae by die Mogol Klub aangebied. Kontak gerus vir Sensei Anneline by 0731706269.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube