<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
Krugerpark Prysuitdeling

Hier is Laerskool Krugerpark se top 10 presteerders vir Graad 7 in 2012: Voor: Abrie van der Merwe, Marinda Pienaar, Bianca Koekemoer, Kurt Kruger en Chakira Pelser. Agter: Nadine Ferreira, Cecilia Engelbrecht, Louise du Toit, Laura-Li Cilliers en PJ Botha.
News : 16 Nov 2012 510 Viewed By Jasper Raats 0
 
Christoff Bekker en Chantelle Jordaan is vereer as die beste leiers vir 2012.
Graad ses se top tien leerders was van links agter: Barend Groenewald, Franco Kiesling, Anria Kruger, Tebogo Matlou en Zirk Mostert. Voor: Nickie Oosthuizen, Johan Strauss, Carla van Wyk, Eben Wagner en Kinna Wessels. Anria Kruger is die leerder wat die hoogste prestasie in Graad ses behaal het.
Graad 5 se top tien leerders van links voor is: Francois-Dean Birkholtz, René Buitendag, Kaylen Deysel, Janus Greyling, Margorie Jacobs. Agter: Lené Kruger, Justin Nel, Bianca Pretorius, Waldo Rossouw en Ijanke Steyn. Margorie Jacobs was die leerder wat die hoogste prestasie in die graad behaal het.

Die top tien presteerder in Graad 4 was van links voor: Dérick Beytell, Franco Botha, Laricha Botha, Lachelle de Beer en Feliciano Dias. Agter: Josua Joubert, Erna Kruger, Aldo Louw, Lenika Nel en Danielle Snyman. Erna Kruger het die hoogste prestasie in Graad 4 behaal.
Wilma Nel en Marco Mckenzie het die beste prestasie in atletiek behaal.
 
0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
Facebook Twitter Youtube