Kurt Kruger en Marinda Pienaar was 2012 se beste akademiese presteerders vir Graad 7. Marinda het ook die boekprys vir die hoogste prestasie in haar graad behaal.
Graad 6 se uitblinkers op sport en kultuurgebied was van links agter: Franco Vos – skaak, Zirk Mostert – redenaars, David Human – rugby, Anria Kruger – netbal, Kegan Ross – gholf, SW Bruwer – biathle en Kinna Wessels – hokkie.
Die volgende Graad 7 leerlinge van Laerskool Krugerpark het verlede week tydens die skool se prysuitdeling wissel trofeë en merite sertifikate elkeen gekroon as die beste in hul onderskeie sport en kultuurprestasies. Van links agter is Bianca Koekemoer – kuns, Marinda Pienaar – redenaars, Luchke Kaltwasser – trompoppies, Zack Briel – rugby, Chantelle Jordaan en Riëtte Uys – o/13 netbal, voor: Renaldo van Wyk – krieket, JD Vorster en Laura-Li Cilliers – tennis en Morné van der bank – swem.
0 Comments
To leave a comment you need to login / register first
0 Comments