<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Potties presteer op alle gebiede

 
Monique de Sousa van Hoërskool Piet Potgieter het onlangs aan die SA SATCH dans kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Sy het in haar ouderdomsgroep (14 - 16) silwer behaal in die ‘Character Female Solo (82%)’ en die ‘Contemporary Female Solo (83%)’ kategorieë. Vir ‘Jazz Female Solo’ het sy goud gekry met 85%.
News : 24 Oct 2013 98 Viewed 0
 

 

 
 

Leandri Kruger het Saterdag aan die Wow Spelfees se nasionale kompetisie in Stellenbosch gaan deelneem en gewys sy is nie net een van die land se beste geweerskuts nie, maar ook ‘n ‘boffin’ op spelling. Sy is as wenner van die Spelfees aangewys. Sy is onlangs ook as die SA Jagters en Wildbewaringsvereiniging se vrouekampioen op die Bosveld skiettabel gekroon.
Marnus Uys het Saterdag ‘n 100m naelloop rekord wat al 28 jaar staan laat spat toe hy aan die Marius Lington atletiekbyeenkoms in Polokwane gaan deelneem het. Hy het ook die 200m rekord verbeter.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube