<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Hardekool uitblinkers

 
Michaela Venter en Helgard Muller is verlede week aangewys as Hardekool Akademie se Junior sportdogter en sportseun van die jaar.
News : 01 Nov 2013 48 Viewed 0
 

 

 
 

Hardekool Akademiel se hoofleiers vir 2014 is van links: Thinus van Rooyen, Stefanie Heystek, Jannie Snyders en Estelle Bonthuys.
Die Staatmaker van die jaar trofee het gegaan aan Johannes Opperman. Sy getroue deelname, gesindheid en betroubaarheid het volgens die skool die deurslag gegee.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube