-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Lephalale nooi vrywilligers om 'n handjie by te sit hierdie vakansie om te help om honde vir 'n stap te neem, kos te gee, te help om hokke skoon te maak en om net liefde uit te deel. Die DBV vra ook vir honde- en katkos skenkings vir die vakansie wat voorlê.
Eienaars wat met vakansie gaan kan hulle honde in die DBV se sorg los teen R50 per hok per dag.
0 Comments