<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bossie juffrou op SAOU raad

 
Elsabe van der Merwe, departementshoof by Laerskool Bosveld Primary
News : 13 Dec 2013 300 Viewed 0

Elsabe van der Merwe, departementshoof by Laerskool Bosveld Primary is by ‘n onlangse provinsiale vergadering van die Suid-Afrikaanse Onderwysunie (SAOU) tot die uitvoerende raad verkies.
Dit is haar derde termyn as lid van dié raad. Die SAOU verteenwoordig 34 000 onderwysers oor die lengte en breedte van Suid-Afrika en verskaf ‘n verskei-denheid van dienste aan die onderwys, byvoorbeeld die indiensopleiding van onderwysers.
Die volledige provinsiale uitvoerende raad is:
Voorsitter, Albert Swaters, hoof van Hoërskool Ben Viljoen; Ondervoorsitter: Louis Linde, hoof van Laerskool Louis Trichardt; Dagbestuurslede: Hennie Coetzee, hoof van Laerskool Warmbad; Santie Gildenhuys, adjunkhoof Hoërskool Nylstroom; Ian Taljaard, hoof van Laerskool Julian Muller; Willie Schoeman, hoof van Hoërskool Pietersburg; Gerard de Beer, adjunkhoof Genl. Piet Joubert Skool; Harry Viljoen, hoof van Laerskool Piet Hugo; Vic Rijnen, hoof van Laerskool Tzaneen; Magnus Steyn, hoof van Hoërskool Merensky; Chris Denysschen, hoof van Hoërskool Ben Vorster. Benoemde lede: Elsabe van der Merwe, departementshoof van Laerskool Bosveld Primary; Sandra de Wet, Adjunk-onder-wyskundige: Inklusiewe onderwys; Gideon Pelzer, hoof van Laerskool
Drakensberg.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube