-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
Die naweek van 8 en 9 Februarie is die heel laaste kans om te registreer vir die nasionale verkiesing wat hierdie jaar sal plaasvind.
Na afloop van die registrasie-naweek behoort President Jacob Zuma die
verkiesingsdatum aan te kondig en daarna sal daar nie weer geleentheid wees om te registreer nie. Behalwe vir die registrasie naweek kan kiesers tot en met die aankondiging van die verkiesingsdatum by hul plaaslike OVK kantore registreer.
Vir inligting skakel DA raadslid Astrid Basson by 082 822 9027of u eie
wyksraadslid.
0 Comments