<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Koel vir 'n goeie doel...

 
News : 05 Sep 2014 112 Viewed 0

Meat City is verlede week deur Klipspringer en Net Die Beste slaghuise uitgedaag om die ‘Ice Bucket Challenge’ te doen ten bate van motorneuronsiekte (MNS).
Die uitdaging, waarin mense genomineer word om ’n emmer yswater oor hul koppe te gooi, is op sosiale media van stapel gestuur om bewustheid te kweek vir MNS.
Onthou, dit is nie genoeg om net die uitdaging te aanvaar nie, jy moet ook bydra. SMS ‘J9’ na 42305, SMS kos R30 of u kan ’n epos stuur na claire@joost.co.za vir meer inligting oor MND.

 

 

 
 

Die Meat City blokmanne tydens hul Silly Saturday promosie. Kort daarna het hulle hulself onderwerp aan die ‘Ice Bucket Challenge’ tot groot vermaak van almal wat die vlooimark bygewoon het.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube