-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
Die Magol Gereformeerde kerk het weer fees gehou, soos hul jaarliks doen. Die publiek het ‘n wye keuse van vermaaklikheid gehad. Daar was kosstalletjies, koektafels, hand gemaak, vars vleis te koop en ook perdry ritte.
Laerskool Ellisras se trompoppies het die mense se aandag getrek; die skool se senior en junior revue het sowaar ‘n paar koppe laat draai. Dit was ‘n dag vol pret en plesier vir oud en jonk.
0 Comments