-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
‘n “Stoet” van meer as 90 voertuie het onlangs deur die strate van Onverwacht in Lephalale gery ter ondersteuning van die plaaslike buurtwag se optog teen misdaad. Inwoners wat aan die optog deelgeneem het, het hul motors se hoofligte aan-geskakel en rooi ballonne aan hul motors vasgemaak om hul steun vir die buurtwag se veldtog te wys.
“Dit was die grootste begrafnis stoet wat Lephalale nog gesien het – hopelik die begrafnis van misdaad in ons area,” het buurtwag lid, Riekie Blom, gesê.
0 Comments