-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
Die stoele was gepak en die laaste kaartjies is by die deure uitverkoop verlede Donderdag toe Elizma Theron in Lephalale kom sing het ten bate van die dorp se kankerpasiëntjies - Linke Nel en Nathan Hogan.
Nathan voer 'n verbete stryd teen kanker asook Linke Nel wat in hierdie stadium nog in Australië behandeling ontvang.
Die aand is goed ondersteun deur die gemeenskap wat gewys het hulle kan saamstaan. In die foto is Elizma en Nathan Hogan tydens die konsert.
0 Comments