<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Fondsinsamelingsprojek werp vrugte af

 

Marietjie Venter (regs) , bestuurder van Comanche Spur in Mokopane oorhandig ’n koevert met die opbrengs van haar DBV projek aan Marcelle Maritz, bestuurder van die Percy Fyfe DBV.

News : 26 Feb 2015 42 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Comanche Spur se fondsinsamelingsinisiatief ten bate van die Percy Fyfe Dierebeskermingsvereniging (DBV) het vrugte afgewerp.
Marietjie Venter, bestuurder van Comanche Spur, sê die projek het goed verloop en daar was gebruik gemaak van vrywilligers wat saam met die kelners gewerk het op Woensdae vir 10% van elke rekening. “Elke sent help die DBV ongelooflik baie,” het Marcelle Maritz, bestuurder van die Percy Five DBV, gesê. “Dankie Spur vir jul vrygewigheid.”
Comanche Spur sal vandag (Vrydag) die strate en ondernemings invaar en ‘blikkie skud’ om meer fondse vir die DBV in te samel.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube