-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
2015 is ‘n besonderse jaar vir die Bosveldfees.
Dertig jaar gelede het die Bosveldfees-droom begin met ‘n tuisgemaakte verhogie onder ‘n ou
Maroelaboom.
Die mense se harte was egter net so warm soos die lekker, groot vure rondom die kuierplek. Aan elke stigterslid, elke komiteelid wat daarna gevolg het en elke person wat deur die jare ‘n bydrae gelewe het, ons sa-lueer jou!
Dames en here, kom sien die 4X4 waaghalse, die sterkmanvertoning, maak ‘n potjie of ryfiets saam met Tour de Bos.
Laat u kinders aan die kinderbraai kompetisie deelneem en skryf u viervoetiges in vir die hondeskou. En dan, na ‘n voetseer dag, kom ontspan in die teenwoordigheid van onder andere Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld en die nimlike Steve.
Geniet die fees!
Marié Seegers
- Voorsitter
0 Comments