<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Mej. Bosveld gekroon

 

LEPHALALE – Temieke Streicher is gekroon as Mej. Bosveld 2015 tydens verlede Vrydagaand se Bosveldbal. Vaughnique van Schalkwyk is as eerste prinses en Cherese Visser as tweede prinses aangewys tydens die glansgeleentheid, waarvan die tema ‘Fire and Ice’ was. Die feeskomitee het ook na Marie Seegers (inlas foto), die komiteevoorsitter, verwys as ‘Mev. Bosveldfees’ en haar met ’n spesiale toekenning bedank vir haar harde werk oor die jare.

News : 13 Jul 2015 226 Viewed By Amanda Basson 0

LEPHALALE – Temieke Streicher is gekroon as Mej. Bosveld 2015 tydens verlede Vrydagaand se Bosveldbal. Vaughnique van Schalkwyk is as eerste prinses en Cherese Visser as tweede prinses aangewys tydens die glansgeleentheid, waarvan die tema ‘Fire and Ice’ was. Die feeskomitee het ook na Marie Seegers (inlas foto), die komiteevoorsitter, verwys as ‘Mev. Bosveldfees’ en haar met ’n spesiale toekenning bedank vir haar harde werk oor die jare.

 

 

 
 

Temieke Streicher is gekroon as Mej. Bosveld 2015 .

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube