-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
LEPHALALE – Die dierebeskermingsvereniging (DBV) doen ‘n beroep op alle inwoners om nie wilde diere as troeteldiere aan te hou nie. Alhoewel die klein diere soos hierdie blou-apie, wat naby Vaalwater gevind is, vreeslik oulik lyk wys Mariaan Wentzel, inspekteur by die Lephalale DBV, mense daarop dat wilde diere spesiale sorg moet kry en verkieslik weer in die natuur vrygelaat moet word.

0 Comments