-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
Die Potgietersrus Vroue Landbou-unie (VLU) het tydens ’n onlangse maandvergadering hulle nuwe bestuurslede bekendgestel. Hulle is voor van links, Marinda Kirchner (beoordelaar sameroepster), Joan Erasmus (sekretaresse) en Hannelie Dippenaar (groepleidster). Agter, Rika Fourie (skakelbeampte en groepleidster), Martie van Rensburg (voorsitter), Celia Scheepers (vise-voorsitter), Marietjie Holtzhauzen (tesourier) en Marié Fourie (groepleidster).
0 Comments