<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Grillerige kuiergaste

 
News : 27 Nov 2015 495 Viewed By Martie Le Grange 0

LEPHALALE – Met die warm weer en droogte het talle slange hul sommer in die dorpsgebied en by plaashuise kom tuismaak. Marius Koekemoer van Reptile Rescue het verlede week hierdie skildneus kobra in Gompou straat gevang (die oumense het na hulle verwys as lapslange). Die afgelope twee weke was Reptile Rescue behoorlik aan die hardloop. Voorverlede week het hulle vyf slange verwyder, onder meer twee boomslange – een in Gompou straat en een by ’n huis in Silver Charms – asook ’n pofadder, ‘n ‘striped belly whip’ slang en ’n skuld neus kobra buite die dorp.
In die foto hou Marius 'n wipneus kobra vas van sowat 2m wat hy langs die grondpad agter Pieter Mokaba straat gevang het.

 

 

 
 

In die foto hou Marius 'n wipneus kobra vas van sowat 2m wat hy langs die grondpad agter Pieter Mokaba straat gevang het.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube