-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
This issue of Northern News marks the start of the Christmas season. We have 20 pages filled with well wishes from some of our most prominent businesses and will continue to publish their messages over the next three weeks.
Somewhere between the bright lights, shopping for gifts and planning the festivities, it is important to take a moment to remember why we celebrate Christmas.
Take the time to remind your children of the nativity story and celebrate the birth of Jesus.
Hoe vier ons Kersfees?
Die mees tradisionele gebruike en simbole van Kersfees soos die Kersboom en die gee van geskenke, is oorgeneem deur Christelike sendelinge vanuit die vroeër Joëlfees, die viering van die winter omkeerpunt. Eerder as om die heidense feeste te onderdruk, het Pous Gregorius I die sendelinge toegelaat om aan hulle ‘n Christelike herinterpretasie te verleen, terwyl hulle die verwante gebruike toegelaat het om voort te bestaan met min verandering. ‘n Paar Christelike kerke en Christen-fundamentaliste beskou Kersfees as’n heidense vakansie wat nie deur die Bybel voorgeskryf word nie en vier dit nie. Wat jy ook al glo, die vakansie bly 'n tyd van samesyn en familie.
0 Comments