<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Luiperdwelpie kry nuwe tydelike huis

 
News : 08 Dec 2016 576 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE – Die luiperdwelpie wat onlangs in die dorp se woongebied gevang en na die Mokopane Wildteëlsentrum geneem is vir veilige bewaring, is Woensdagoggend na ’n rehabilitasie fasiliteit oorgeplaas.
Mark Howitt, bestuurder van die Wildteëlsentrum het Woensdagmiddag aan Noordelike Nuus gesê die besluit om die welpie na ’n gepaste fasiliteit te skuif is deur die department van ontwikkeling, omgewing en toerisme goedgekeur.
Die welpie sal waarskynlik vir ’n tydperk van tussen 18 tot 24 maande aangehou word voordat hy vrygelaat word.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube