<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

So dankbaar!

 

MOKOPANE - “Ons bekers loop oor van dankbaarheid teenoor die gemeenskap. Potties se mense het harte van goud,” só sê Mariana van Tonder, bestuurder van die Monument Ouetehuis nadat hulle oorweldig is met geskenkpakkies vir die bejaarde inwoners van die tehuis.

News : 08 Dec 2016 543 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - “Ons bekers loop oor van dankbaarheid teenoor die gemeenskap. Potties se mense het harte van goud,” só sê Mariana van Tonder, bestuurder van die Monument Ouetehuis nadat hulle oorweldig is met geskenkpakkies vir die bejaarde inwoners van die tehuis.
Van Tonder sê al 200 inwoners het Dinsdagaand ’n geskenkpakkie ontvang by die tehuis se Kersfees-ete. Sy sê dit is wonderlik om elke jaar te weet daar kan op die gemeenskap staatgemaak word.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube