<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Nog engele vir trauma sentrum

 
News : 19 Dec 2016 660 Viewed 0

LEPHALALE – Ses student van die Angel Touch Trauma and Crisis Centre het vroeër die maand sertifikate ontvang nadat hulle ‘n ses maande traumaberadingskursus voltooi het. Nicola Eksteen en Adanté Combrink was die studente wat die meeste gevorder het, Andries Pretorius was die beste student, Ockert Coleske was die beste teoretiese student, Veronica Cloete was die beste praktiese student en Corna van der Westhuizen was die student met die meeste uithouvermoë. Op die foto is die studente saam met Dr. Susan Rothman Lyons wat die kursus aangebied het. 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube