<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Aanvalle op plase is ‘skokkend’ sê TLU-SA

 
News : 02 Mar 2017 373 Viewed By Press Release 0

Die landbou organisasie TLU-SA sê die statistiek rondom plaasaanvalle en moorde vir 2017 is skokkend en het  hierdie week ‘n beroep op die regering en die polisie gedoen om dringend aksie te neem. “Julle planne werk nie meer nie,” sê die organisasie in ‘n persverklaring.

Volgens die TLU-SA was daar in Maart 45 plaasaanvalle en 17 moorde op plase en kleinhoewes in 2017. Dit bring die totaal vir 2017 op 71 aanvalle en 21 moorde te staan. Die organisasie moedig boere aan om paraat te wees en aan te sluit by veiligheidstrukture soos plaaswagte.

Lees Prof Rudolph Zinn se navorsing op plaasrowe - tik net 'plaasaanvallers' in en druk die soek knoppie bo regs.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube