<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Nog twee vas vir renosterstropery

 

Die HPG spoorsnyers het saam met die polisie gewerk en spore is vir 60km gevolg en die twee verdagtes is vasgetrek. Daar is ook op ‘n vuurwapen beslag gelê.

News : 22 Aug 2017 1362 Viewed By Helena Raats 0

Twee verdagtes in hegtenis geneem nadat ‘n renoster gestroop is by Matjiesfontein naby Cumberland in Limpopo, berig die Heritage Protection Group (HPG) op hul Facebook-blad.

HPG is ‘n spesiale ondersoekspan wat at polisiereserviste reageer op plaasaanvalle en voorvalle van renosterstropery. Die HPG spoorsnyers het saam met die polisie gewerk en spore is vir 60km gevolg en die twee verdagtes is vasgetrek. Daar is ook op ‘n vuurwapen beslag gelê.

Die polisie se nasionale renoster-taakmag (die 08-Teenstropingseenheid) het vroeër die maand vyf verdagtes in hegtenis geneem vir wildstropery. Een van die verdagtes is ‘n polisie kaptein. By die vyfde verdagte, ‘n plaasbestuurder, het die polisie 10 renosterhorings, twee olifanttande en ongelisensieerde gewere gevind.

 

 

 

 
 

Een van twee verdagtes was HPG vasgetrek het.

Die HPG spoorsnyers het saam met die polisie gewerk en spore is vir 60km gevolg en die twee verdagtes is vasgetrek

Die HPG spoorsnyers het saam met die polisie gewerk en spore is vir 60km gevolg en die twee verdagtes is vasgetrek

Een van twee verdagtes wat deur HPG vasgetrek is.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube