-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
Die volgende Landsdiensaksie vind more (22 Oktober) plaas by die Lephalale DBV en die tema is: We fight 4 those without a voice. Die program open om 07:30 met skriflesing en gebed, waarna ‘n opvoedkundige praatjie volg oor die versorging van diere en dan word ‘n Landsdienstuin gemaak. ‘n Fooi van R5 word gevra as donasie vir die DBV en verversings sal beskikbaar wees. Skakel gerus die Landsdiensbeweging: Jan Pieterse – 082 925 9904 en Petro Pieterse – 082 928 0014.
0 Comments