<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
Bosveld prinsesse doen dit weer

School : 24 Oct 2014 82 Viewed By Mariska Ehlers 0

Die twee Armstrong sussies van Lephalale, Carre-Lee en Vicky-Lee, het beide weslae behaal tydens die  Miss SA Schools skoonheidskompetisie wat verlede naweek in Pretoria aangebied is. Carre-Lee het weggestap met die kroon vir Mej personnlikheid en Vicky-Lee word aangewys as tweede prinses in die algehele kompetisie.

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
Facebook Twitter Youtube