-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
’n Oorsig van die skoolhoof, Jas Hansen, se lewe en spesifiek sy loopbaan in die onderwys tot waar hy aan die einde van 2015 die tuig moet neerlê omdat aftrede vir hom wink, is op ’n komiese wyse op die verhoog uitgebeeld. Dié toneelstuk, “Jas Hansen, die lewende legende” deur Erendina Viljoen het ook herinneringe en emosies aangewakker.
Foto’s hierby is voor en tydens die konsert geneem. Nog foto's op ons webwerf:
0 Comments