<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krugies gee hul bes by Limpopo atletiek byeenkoms

 

Dogters atlete wat tydens die Provinsiale atletiekbyeenkoms onder die eerste vyf plekke geëindig het. Voor van links, Miané Muller en Jana Nel. Tweede ry, Laumari Hawken en Oni Molamu. Agter, Soné Kapp, Angelique Nelson, Wilma Nel en Lachelle de Beer.

 

School : 13 Mar 2015 111 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Atlete van Laerskool Krugerpark het verlede Vrydag tydens die Provinsiale atletiekbyeenkoms in Polokwane hulle beste voetjie voorgesit en goed presteer. Die skool het elke atleet gelukgewens met sy/haar prestasie.

 

 

 
 

Seuns atlete wat tydens die Provinsiale atletiekbyeenkoms onder die eerste vyf plekke geëindig het. Voor van links, RC Beetge, Douw Botes en Michael de Beer. Tweede ry, Marco McKenzie en Janco van Niekerk. Agter, Hanno Janse van Rensburg, Mulder Kotze en Pieter Vorster.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube