<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Room van EHS atletiek

 
School : 13 Mar 2015 102 Viewed By Fransa de Beer 0

LEPHALALE – Die room Hoërskool Ellisras se atletiekspan het verlede naweek aan die Limpopo atletiekkampioenskappe by die Peter Mokaba stadion in Polokwane gaan deelneem. Hulle was Charne Vosloo o/15 100m en 200m (twee brons medaljes), Lourens Steenekamp o/17 110m hekkies en 400m hekkies (hy is o/16 en moes o/17 deelneem en behaal twee goue medaljes vir eerste plek), Mariet Jordaan o/19 400m hekkies (brons medalje), AJ van der Walt o/19 110m hekkies en 400m hekkies (een vierde plek en ‘n silwermedalje) en Archi Dinale o/19 verspring en 110m hekkies (‘n silwer en ’n brons medalje).

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube