<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

SA’s wink vir Limpopo atlete

 
School : 19 Mar 2015 156 Viewed 0

MOKOPANE - Atlete van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) wat gekies is om die provinsie te verteenwoordig vir deelname aan die eersdaagse SA kampioenskappe in Rustenburg is: CG Kruger (hekkies 100m en 300m, seuns o/15), Sello Nyawene (1500m, seuns o/17),  Pontsho Ngobeni  ( 3000m, seuns o/19), Mirieck Griessel (gewigstoot, dogters o/17), Marnus Uys (100m, 200m en aflos, seuns o/17), Peter Tau (800m, seuns o/19), Soretha Kruger (diskus en gewigstoot, dogters o/19) en Luzaan Taljaard (gewigstoot, dogters o/15). Die skool het Tau gelukgewens wat verkies is as spankaptein van die Limpopo seunspan. 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube