<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Span sê dankie

 
School : 19 Mar 2015 114 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Laerskool Krugerpark se o/10 rugbyspan bedank hulle borge vir hulle blink nuwe rugby uitrustings en ook omdat hulle as borge ’n pad met die spelers gaan stap vir die res van hulle laerskool loopbaan. Die borge is: Romans Mokopane, Goldwagen Mokopane, Arons Sport, Martins Begrafnisdienste, Strikeforce sekuriteit en Walkie en Karen Kruger. Afrigters van beide die A en B-span bestaande uit Wikus Janse van Nieuwenhuysen, Piet Botha, Barrie Pietere en Olf Collens is die spanne se dryfkrag.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube