-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
MOKOPANE – Vier leerders van Hoërskool Piet Potgieter het verlede Vrydag aan die SAMF Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Hulle gaan deur na die tweede rondte wat op 13 Mei sal plaasvind. Hier is Chrisna Malan, Eduard Barnard, Leshego Khaas en Emna Javed.
0 Comments