<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Krugies se Graad R klasse is 'son' slim

 

Die graad R-Uile klassie van Laerskool Krugerpark verstaan nou mooi dat die son baie skadelik vir hulle kan wees en wys dat ’n goeie sonskerm en selfs ’n sonbril kan help teen die son se strale.

School : 19 Mar 2015 300 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Laerskool Krugerpark se Graad R klasse het met ’n onlangse besoek van ‘n KANSA verteenwoordiger, geleer hoe om son slim te wees. Lezanne Abrahamse en KANSA vrywilligers het die kleingoed se hare met spuitverf verfraai en brosjures wat handel oor kanker bewusmaking is aan elkeen uitgedeel.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube