<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Munte rol in vir KANSA

 

Lezanne Abrahamse, ’n KANSA vrywilliger in Mokopane bedank die skoolhoof van Potgietersrus CVO Skool, Jan Harmse vir die fondse wat die skool verlede week ten bate van KANSA ingesamel het.

School : 27 Mar 2015 90 Viewed By Martie Le Grange 0

Lezanne Abrahamse, ’n KANSA vrywilliger in Mokopane het haar opregte dank teenoor die  Potgietersrus CVO Skool uitgespreek vir hulle bedagsaamheid en gewilligheid om na KANSA uit te reik. ’n Onlangse muntlegging vir dié organisasie het gesorg vir ’n bedrag van R1650 ten bate van kankerpasiënte.

 

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube