<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bossies redeneer

 

Laerskool Bosveld Primary het verlede Maandag aan ‘n interskole Redenaars kompetisie  by Laerskool Warmbad deel geneem en Baie goed gevaar. Bianca Smith het ‘n eers te plek in haar ouderdoms groep bepaal. Ruan Mostert (Graad 1) was eerste, Wilmi van Rooyen (Graad 2) was tweede,  Bianca Smith (Graad 7) was eerste in hulle onderskeie ouderdomsgroepe. Ander skole wat deel geneem het was Laerskool Julian Muller, Laerskool Nylstroom en Laerskool Warmbad

School : 27 Mar 2015 201 Viewed By NoordNuus reporter 0

Laerskool Bosveld Primary het verlede Maandag aan ‘n interskole Redenaars kompetisie  by Laerskool Warmbad deel geneem en Baie goed gevaar. Bianca Smith het ‘n eers te plek in haar ouderdoms groep bepaal. Ruan Mostert (Graad 1) was eerste, Wilmi van Rooyen (Graad 2) was tweede,  Bianca Smith (Graad 7) was eerste in hulle onderskeie ouderdomsgroepe. Ander skole wat deel geneem het was Laerskool Julian Muller, Laerskool Nylstroom en Laerskool Warmbad.

 

 

 
 

Laerskool Bosveld Primary het verlede Maandag aan ‘n interskole Redenaars kompetisie  by Laerskool Warmbad deel geneem en Baie goed gevaar. Bianca Smith het ‘n eers te plek in haar ouderdoms groep bepaal. Ruan Mostert (Graad 1) was eerste, Wilmi van Rooyen (Graad 2) was tweede,  Bianca Smith (Graad 7) was eerste in hulle onderskeie ouderdomsgroepe. Ander skole wat deel geneem het was Laerskool Julian Muller, Laerskool Nylstroom en Laerskool Warmbad

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube