<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Swemmers medaljes in!

 
School : 27 Mar 2015 115 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Drie swemmers van TUKS Mokopane Swemklub het tydens die Suid-Afrikaanse Vlak 2 swem kampioenskappe in Germiston ’n verstommende 13 medaljes verower. Die klub wat teen meegeding het teen 45 ander klubs het 13de algeheel geëindig by dié byeenkoms.
Raymond Kockott het twee goue- en vyf silwer medaljes losgeslaan. Morné van der Bank spog met twee goue- en twee silwer medaljes. Anél de Vos het in sewe items gekwalifiseer en ‘n silwer medalje in die 50m rugslag ingepalm. De Vos onder meer vir die “youth nationals” gekwalifiseer.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube