<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Skut wys potensiaal

 

Zelda Genis, is ’n kranige skut van die Potgietersrus CVO Skool - hier is sy in die kniel posisie tydens ’n skyfskietkompetisie in Tzaneen teen Hoërskool Ben Vorster.

School : 30 Apr 2015 55 Viewed 0

Zelda Genis, ‘n Graad 11 leerder van die Potgietersrus CVO Skool het op 18 April aan die Ben Vorster skyfskietkompetisie in Tzaneen deelgeneem en uitsonderlik goed presteer. 
Genis wat saam met Limpopo se skuts deelgeneem het, behaal ’n tweede plek in lê, staan en kniel posisie. Sy het algeheel in die 3p posisie ook ’n tweede plek behaal. In die 10m Olimpiese skiet behaal Genis ’n derde plek en ’n algehele derde plek in die o/21 Sporter afdeling.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube