<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Bossies se boogskiet trots

 
School : 15 May 2015 60 Viewed By Press Release 0

LEPHALALE - Twee-en-twintig van Laerskool Bosveld Primary se boogskuts het 9 Mei aan ‘n Interskole-kompetisie by Waterberg Academy in Vaalwater deelgeneem. Lynette Sakala het ‘n tweede plek vir junior meisies, Dillen Buys ‘n tweede plek en James Roodt ‘n derde plek vir junior seuns verower. Die skool het ook n algehele derde plek behaal.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube