<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Reading Rocket leerders vorder fluks

 
School : 21 May 2015 133 Viewed By Press Release 0

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary het 'n paar van hulle begaafde leerders se leesvermoë getoets en was aangenaam verras oor die resultate. Elke leerdeer moet op hul ouderdomsvlak en leesspoed vir hul graad kan lees, maar sommige leerders lees so goed dat hulle die geleentheid gegun is om op 'n hoër ouderdomsvlak getoets te word. Janco von Rönge, ‘n Graad 6 leerder kan al op vlak 11 lees.  Simoné Viljoen, ‘n Graad 7 leerder lees op vlak 10. Hier is Graad 7: Simoné Viljoen, Zane Buchler, Tristan Gorie, Jonathan Marques; Graad 5: Oratile Marakalala; Graad 4: Lola Ndlovu; Graad 3: Anray Claassen; en Graad 2: Salomé Boshoff, Elmarie Cloete. -  Deur Annie Krugel

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube