<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Hardekool Akademie se redenaars

 

Die volgende leerlinge was graad wenners en behaal goud - voor:  Michaela Venter (Graad 3), Ilze Swanevelder (Graad 2) en Tessa du Toit (Graad 1). Agter:  Mia Venter (Graad 6), Wian Lewies (Graad 4), Wilmari Muller (Graad 7) en Rachelle Pretorius (Graad 5).

School : 21 May 2015 115 Viewed By NoordNuus reporter 0

LEPHALALE - Hardekool leerders van Graad 1- 8 het verlede Dinsdag deelgeneem aan die interne redenaarskompetisie by die skool.  Yvette Malan en Hester Human het die beoordeling behartig tydens die geleentheid. Alhoewel al die leerlinge hul beste gelewer het kon daar net ‘n paar wenners gewees het.  

Die volgende leerlinge het derde plekke behaal in hul grade (brons) -  voor:  Erisa du Toit (Graad 4), Neldri Ellis (Graad 3), Marthinus Pretorius (Graad 2) en JC van Rooyen (Graad 1). Agter:  Codi Janse van Rensburg (Graad 6), Morne le Roux (Graad 7) en Christel van der Merwe (Graad 5).

Die volgende leerlinge het tweede plekke behaal in hul grade (silwer) - voor:  WJ Ellis (Graad 4), Claudien Johnson (Graad 2), Eleana Ellis (Graad 1) en Sanel van Zyl (Graad 3). Agter:  Helgard Muller (Graad 4), Marnel Venter (Graad 6) en Jandri Venter (Graad 7).

Die volgende leerlinge was graad wenners en behaal goud - voor:  Michaela Venter (Graad 3), Ilze Swanevelder (Graad 2) en Tessa du Toit (Graad 1). Agter:  Mia Venter (Graad 6), Wian Lewies (Graad 4), Wilmari Muller (Graad 7) en Rachelle Pretorius (Graad 5).

 

 

 
 

Die volgende leerlinge het derde plekke behaal in hul grade (brons) -  voor:  Erisa du Toit (Graad 4), Neldri Ellis (Graad 3), Marthinus Pretorius (Graad 2) en JC van Rooyen (Graad 1). Agter:  Codi Janse van Rensburg (Graad 6), Morne le Roux (Graad 7) en Christel van der Merwe (Graad 5).

Die volgende leerlinge het tweede plekke behaal in hul grade (silwer) - voor:  WJ Ellis (Graad 4), Claudien Johnson (Graad 2), Eleana Ellis (Graad 1) en Sanel van Zyl (Graad 3). Agter:  Helgard Muller (Graad 4), Marnel Venter (Graad 6) en Jandri Venter (Graad 7).

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube