<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Goeie wedstryd op tuisveld

 

Louis Wessels van Hoërskool Piet Potgieter se eerste span kyk sy teenstander van Ben Viljoen vierkantig in die oë

School : 01 Jun 2015 371 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Alhoewel Hoërskool Piet Potgieter se eerste rugby-span nie tydens hulle heel laaste wedstryd op hulle tuisveld as oorwinnaars uitgetree het nie, het hulle tog hulle goed van hul taak gekwyt. 
Hulle het verlede Saterdag tydens die wintersport, kragte gemeet teen Hoërskool Ben Viljoen van Groblersdal. 
HPP moes egter die onderspit delf met ‘n eindtelling van 36-29 in Ben Viljoen se guns.
Die wedstryd was belaai met hardloop-rugby en die speler van die wedstryd was Driekus Kleynhans.

 

 

 
 

Melvin Matlala in besit van die bal.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube