<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Biathle atlete skitter

 

Cobus van Wyk, Kurt Kruger en Danré Grové van Hoërskool Piet Potgieter skitter as atlete in Biathle en mik om groot hoogtes te bereik vir hulle deelname aan die Triathle SA Kampioenskappe.

School : 01 Jun 2015 117 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Drie van Hoërskool Piet Potgieter se atlete het die afgelope naweek in Bela-Bela aan die Limpopo Biathle Kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer.  
Kurt Kruger en Cobus van Wyk het beide goue medaljes opgeraap; en Danré Grové ’n silwer medalje. Al drie die atlete is in die Limpopo-span opgeneem en het gekwalifiseer om aan die SA Kampioenskappe in Oos-Londen gedurende die vakansie te gaan deelneem. Hulle het ook gekwalifiseer om aan die Triathle SA Kampioenskappe in Oos-Londen te gaan deelneem. Die skool het hulle geluk gewens.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube