<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

HPP gholf wen die Limpopo finaal!

 
School : 04 Jun 2015 123 Viewed By Martie Le Grange 0

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter se B- en C-Gholf spanne het tydens verlede Vrydag se
Limpopo finaal by die Kameeldoring Buiteklub uitstekend presteer.
Die C-span is as die Limpopo Liga wenners aangewys en die B-Span was tweede in die Limpopo Liga. Hoërskool Piet Potgieter se C-Gholf span dra die kroon as die liga wenners van die provinsie in verlede Vrydag se Limpopo finaal. Hulle is van links, CG Kruger, Kaylen Deysel, Lené Kruger en Nico Willemse. Hul afrigter is Bradley Pieterse.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube